top of page
Facilities
There is a variety to choose from at the Lifehope Centre!

Christelike Boekwinkel
ABC - Centurion is 'n Christelike Familie Boekwinkel met produkte van uitstekende gehalte. Bybels, boeke, uitstekende kinderboeke en geskenke.
066 319 0906
066 319 0906

C&C Deli
Carrot & Coconut Deli Cafe is daagliks oop vir al jou plantgebaseerde produkbehoeftes. Kontak Amanda 072 3777 175 vir meer inligting. Produkte kan ook landwyd per PUDO gestuur word.

Konferensie Fasiliteite
Ons konferensie fasiliteite is goed ingerig met lugversorging, ’n projektor, ’n klank sisteem, en ’n kragopwekker (vir ingeval ons beurtkrag beleef). Dit kan gemaklik 80 mense akkomodeer. Ons het pragtige skoon badkamers en 'n groot onthaal saal waarin ons tafels en stoele kan pak vir enige spesiale geleentheid. Spyseniering kan ook gereel word. Kontak André vir ’n kwotasie 082 551 8720

Onderdak Sports Fasiliteite
Ons pragtige Sports fasliteite bied weekliks spasie vir Pilates, Tuimel & Stoei klasse.
Die Saal is ook te huur vir funksies, Kontak gerus vir André 082 551 8720 as jy dit wil bespreek vir 'n spesiale geleentheid. Spyseniering kan ook voorsien word deur die C&C Deli.
Die Saal is ook te huur vir funksies, Kontak gerus vir André 082 551 8720 as jy dit wil bespreek vir 'n spesiale geleentheid. Spyseniering kan ook voorsien word deur die C&C Deli.

Classical Conversations
Claissical Conversations Tuisskool Gemeenskap vergader weekliks in die klaskamers by die GLS-fasiliteit. As jy meer inligting wil hê of wil aansluit, kontak asseblief Adriel by adriel.godsgirl@gmail.com

Vars Brood & Gebak
Andre bak elke week vars brood en ander heerlike smulpapies! Bestel gerus vooruit om teleurstelling te vermy.
André 082 551 8720 of Amanda 072 3777 175
André 082 551 8720 of Amanda 072 3777 175

Bokamoso Tuimelklub
In gimnastiek is tuimel, ook bekend as kragtuimel, 'n akrobatiese sportdissipline wat sommige van die vaardighede van artistieke gimnastiek op die vloer kombineer met dié van trampolienspring. Vir meer inligting, kontak Thato Morubane 071-626-5783 | morubanethato@gmail.com

Berading & Gesondheidskonsultasies
Ons het 'n span mense wat kan help met berading en konsultasies oor gesondheid, diëet en leefstylveranderinge. Kontak Amanda 072 3777 175 of André 082 551 8720 vir meer inligting

Kook Klasse
Klasse oor kosmaak en gesonde voeding vir jou hele gesin word deurlopend in die jaar aangebied. Ons weet hoe om kosmaak pret te maak! Hou ons Facebook blad dop vir die volgende geleentheid om saam te bak en brou.
Meer inligting 072 3777 175
Meer inligting 072 3777 175

Spyseniering Dienste
Plantgebasseerde spyseniering is beskikbaar vir groot en klein geleenthede. Op en af van die perseel. Meer inligting: 072 3777 175

Seminare
Verrykende seminare word deurlopend aangebied oor verskeie onderwerpe: gesondheid, huweliksverryking, geestelike groei, tuinmaak, vrymaak van verslawing, en nog vele meer. Kontak Amanda 072 37771 75 en hou ons facebook blad dop vir toekomstige geleenthede om deel te neem.

Spasie vir Gemeenskapsgeleenthede
Ons perseel leen hom daartoe om vir die gemeenskap ’n spasie te skep waar markies, ope dae, prysuitdelings, kerk, sosiale bykomstighede, troues, begrafnise en verjaarsdae gehou kan word. Praat met André vir meer inligting: 082 551 8720
bottom of page