New Coffee Kiosk
- handelsmerk1
- Sep 15, 2022
- 1 min read
Ons is so trots op ons nuwe "koffie kroeg"! Het julle al ietsie kom proe? Crescendo Coffee is die perfekte plekkie om te ontmoet na 'n oggend draf/stappie, of net 'n lekker kuier saam 'n harts vriendin. Sit dit in jou dagboek, jy MOET hierdie week 'n draai kom maak.

Comments